Ons is vervaardigers van hoë kwaliteit conveyer voerbakke, en omtrend alles wat jy vir jou vee en wild sal benodig op jou plaas om jou boerdery so gemaklik en suksesvol as moontlik te maak, as ons dit nie het nie dan maak ons dit vir jou.